DamnLyrics - The center provides all the lyrics

Lenie Blou - Spoegwolf



     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Lenie Blou Lyrics


Ooooooooooooooooo
Ek het gestraand gewonder of ek jou maar kan bel ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel
Daar is n sppok in my bed sy wil my kaal uitrek
En my doop en my red en by my vriende brag en se
(Hys by my)
(Hys by my)
(Hys by my)
(Hys by my)
Dit 2as 4 uur die ogend toe ek jou bene sien met daai goue lint wat om jou enkel bind
Jy se dankie jy sal my ook vir nooit weer kan sien nie jyt te veel geroep en te veel gedink maak dit
(Bly verby)
(Bly by my)
(Bly verby)
(Bly by my)
Oo Lenie ek sweer as die ogend kom sal ek nogsteeds hier staan soos jou clown vermom
En jou pa kan skree jou moed kan breek
Daars altyd moed wat in my steek ja hayhay hay my lenie hierdie bos brand net vir jou hayhay hay my lenie blou my lenie blou

Met jou donker blou sukkel ek om asem te haal en die klip in die lug lyk vir my te kaal ek het gese jy sal weer my nooit weer kan keer nie ek het een keer veloor en nooit ooit weer nie nee jys jys vir my, die lig die lig in my ,ja jys jys vir my die lig die lig in my
Lenie ek sweer as die ogend kom sal ek nogsteeds hier staan ek soos jou clown vemom en jou pa kan skree jou moed kan breek daars altyd moed wat in my steek ja hayhay hay my lenie hierdie bos brand net vir jou hayhay hay my lenie blou my lenie blou ja hayhay hay my lenie hierdie bos brand net vir jou hayhay hay my lenie blou my lenie blou
Lyrics Submitted by Marco Booysen

Enjoy the lyrics !!!