damnlyrics.com

Drietyd Op Die Dakke

Red my dan

ek sal self my siel verkoop

vir ń kamer langsaan jou

Dan klim ons uit en klim tot op die dak

waar die stad vir jou kan kyk

Vir jou sal ek dan al my tyd verruil

Ek het dan amper die here gevang in jou hand

Katheryn jy

Katheryn jy

Gryp my nou

en dan hou ons ons twee blind

Wees jy die laaste ding in my sig

Dan loop ons tien keer om dieselfde blok

tot die mense saam ons sing

Ons hoef dan nooit weer te praat nie

Katheryn jy

Groen kindjie

Groen kindjie

Groen kindjie

Groen kindjie

Altyd sal ek sukkel

Enjoy the lyrics !!!