Harlekyne En Trein - Jan Blohm
Page format: |
Harlekyne En Trein Lyrics
Harlekyne en Treine,
Ek het weggery, want jy wou agterbly
Waar die stiltes weer vir jou heel kon kry.
Jy kon overdose op happiness
Sonder my charm my baby,
Gaan dit maklik wees
Sorry vir goodbyes en die Tuesday blues
Losers soos ek, kan nie pick en choose nie
Boswell Wilkie kom haal vir my
Ek wil op treine met harlekyne ry
Met jou spier wit siel op daai merry-go-round
Sal jy nooit weer huil nie op ou kersaand
En dis fine met my, want down the line,
Sal ek jou naam uitskree,
As dit hard lawaai
Jy wou toor met my sonder 'n Bybel
Maar ons het die seisoen verkeerd benader
Om 'n kind te wees, is om blind te wees
Maar jy het genoeg gese.
Om altyd hees te wees
Maar die somer hang in vislyn hier
Dis moeilik om jou stem uit my lyf te kry
Om n lovesong in hierdie reen te skryf
is deesdae blerrie moeilik vir my
Lyrics Submitted by Andre Pieterse