damnlyrics.com

Klaradyn

Type the lyrics here. Soos n kyk na die hemel

En n wonder waar jy is

Stap stap deur die donker

Deur die grys ou mis

Ek hoor jou roep stem op die hoogste krans

O ek miss jou

Jou lyf wat om die vure dans

koor

En Klaradyn Klaradyn met jou hart so klein waar in die wereld het jy verdwyn

Het daar nuuts gebeur waarvan ons moet weet

Het daar iets gebeur waarvan ons liewers moet vergeet

Daar was sneeu gewees

Dit was koud en nat

Kouer as die suide van my boere hart

Ons liefde het geskyn soos n vurk in die pad

Terwyl die duiwel op my skouer my steek steek tard

koor

Lyrics Submitted by evangelique

Enjoy the lyrics !!!