Ons Was Jonk - Ampie
| Page format: |
Ons Was Jonk Lyrics
My eerste dag op skool het ek gewonder oor die lewe die bytjies en die blommetjies het my kortbroek soms laat bewe in sport het ek te veel gewaag die vakke nou en dan geslaag die lewe was om elke draai n hengse bring en braai
ons was jonk ons was dronk op die drimpel van die afgrond elke liewe sondag in die kerk gesit en bid oor my geluk sal ek jou kry sal ek jou kry was die grootste wens vir my want vir jou sal ek my beste vriend baklei
toe ek opkyk na die berge het daar hulp vir my gekom op hoerskool raak ek slimmer en die liefde begin blom n paar keer was my hart gebreuk my kop in sak en as maar toe jy myne word die dag het ons perfek gepas
ons was jonk ons was dronk op die drimpel van die afgrond elke liewe sondag in die kerk gesit en bid oor my geluk sal ek jou kry sal ek jou kry was die grootste wens vir my want vir jou sal ek my beste vriend baklei oons was jonk ons was dronk op die drimpel van die afgrond elke liewe sondag in die kerk gesit en bid oor my geluk sal ek jou kry sal ek jou kry was die grootste wens vir my
op universiteit vir jou gese jy is my lewe jyt sonder om teveel te vra my altyd net vergewe maar nous dit jare later en jy lyk nogsteeds dieselfde en soos ons deur die foto's blaai wil ek die tyd terug draai
ons was jonk ons was dronk op die drimpel van die afgrond elke liewe sondag in die kerk gesit en bid oor my geluk het jou gekry het jou gekry was die grootste wens vir my want vir jou sal ek my beste vriend baklei ons was jonk ons was dronk op die drimpel van die afgrond elke liewe sondag in die kerk gesit en bid oor my geluk het jou gekry het jou gekry was die grootste wens vir my want vir jou sal ek my beste vriend baklei ja vir jou ja vir jou sal ek my beste vriend baklei
Lyrics Submitted by Corma Oosthuysen