Lees Jou Bybel - WILLIE EN DIE WENSPAN
| Page format: |
Direct link:
BB code:
Embed:
Lees Jou Bybel Lyrics
My God is so groot
My God is so groot, so sterk en so magtig
daar's niks wat my God nie kan doen!
My God is so groot, so sterk en so magtig
daar's niks wat my God nie kan doen!
Die berge maak Hy,
die riviere daarby,
die see en alles daarin.
My God is so groot, so sterk en so magtig
daar's niks wat my God nie kan doen!
Lyrics Submitted by Cora Henning
Enjoy the lyrics !!!