damnlyrics.com

Lenie Blou III

Jy was net 19 jaar oud

Heilige wyn, vok jy's rein

Ek trap oot die lyn

Ek is jammer my dingDie kamer is vol,

Monster en rook

Ons was gemaak,

Toe die Wereld ook

Ek sal jou volg,

Selfs as ons spook

Instede vermoei

Onthou hierdie een,

Ek sien jou met my kinders

Daai dinge maak nie minder seer nie

Dis seker beter so,

Dis goed om dit te glo

En eindige ek nou,

Los ek die vir jou

En die blou,

Al was dit dan verniet

Was dit als vir jouJy was net 19 jaar oud

Ek het op gevok

Ek weet jy het my vertrou

Reen dit binne jou

Lyk ek silver my dingDie kamer is vol,

Monsters en seer

Ek is deur die hell

Vir ons gaan ek weer

Met jou om my rug

Sal die duiwel my sien

En dit goed op ons hou

Onthou hierdie,

Ek sien jou met my baaitjie

Ek sou jou nooit raak kon raai nieDis seker beter so,

Dis goed om dit te glo

En eindige ek nou,

Los ek die vir jouDis seker beter so,

Dis goed om dit te glo

En eindige ek nou,

Los ek die vir jou

En die blou,

Al was dit dan verniet

Was dit als vir jouDis seker beter so,

Dis goed om dit te glo

En eindige ek nou,

Los ek die vir jou.

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!