damnlyrics.com

Meisie Meisie

Ek weet sy's altyd daar

Maar hoe vertel ek haar

Sy's die rede ek dans soos die windMan ja, ek weet ek staar

O maar sy maak my klaar

In my hart voeI ek weer soos 'n kindMeisie Meisie jy's deeI van my lewe

Mooiste Meisie van Verlangebaan

Meisie Meisie ek sien jou ek bewe

Mooiste Meisie van Verlangebaan

Meisie Meisie prinses van die dansvloer

Mooiste Meisie van Verlangebaan

Meisie Meisie ek voeI hoe my hart roer

Mooiste... Meisie...

Ek weet daar's altyd hoop

Ek sal haar paadjie loop

Sy's die rede ek dans in die reënEn toe sy my gewaar

Het ek geweet ek's daar

Sy's die enigste sy is die een

Nou loop ons sy aan sy

En sy is lief vir my

Hand aan hand dans ons saam in die reënSy het my hart verlei

Maar sy't haar man gekry

Sy's die enigste sy is die een

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!