DamnLyrics - The center provides all the lyrics

Papsopwinterwaternat - Kurt Darren



     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Papsopwinterwaternat Lyrics


Jy.
Ek.
Ons.Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur.
Laat my hart, soos n byekorf gons.
As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur.
Al die vreugde wat jy is, kyk die liefde in my mis.
Jy's die rots waaroor ek myself breek.Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.
Ek dink, aan jou, met jou oë so blou.
Is jy die mooiste vrou in die hele Wes-Kaap.
En ek wonder nou, of 'n Engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap.
In 'n tas pak ek die hoop, dat jou hart myne raak sal loop.
Jy's die rots waaroor ek myself breek.Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.
Meer as alles.
Meer as alles.
Meer as alles, wil ek met jou deel.
Oh-ho-oh-hoOh-ho-oh-ho
Meer as alles.
Meer as alles.

Meer as alles wil ek met jou deel.
Oh-ho-oh-ho
'n Bietjie van jou is net te veel.Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.Papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.Jy was my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, my kon breek met een glimlag. Nou wag ek maar vir n somersdag...
Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!

Kurt Darren is an established recording artist in South Africa and has been involved in comparing of many launches, beauty pageants and corporate functions since 1990. Kurt shot to stardom after recording his number one hit single "Meisie Meisie". This was soon followed by a string of hits including "Sê Net Ja", "Loslappie" and "Hemel Op Tafelberg" to name only a few. Kurt's live show is energetic and he has also become very famous for his unique dance steps.

Read more about Kurt Darren on Last.fm.


User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License and may also be available under the GNU FDL.

View All

Kurt Darren