Roer Jou Voete - Jak De Priester

Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Roer Jou Voete Lyrics

Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer
Want bokkie ek en jy lê agter 'n toe deur en vry
Want bokkie ek en jy lê agter 'n toe deur en vry
Oh bokkie ek en jy lê agter 'n toe deur en vry
En jou pa sê vir my, ek moet maar liewer my ry hier kry
Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete

Roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer
Hou my vas swaai my rond
Ek proe die liefde in jou mond

Jou pa kyk na my met vuur in sy oë
Hy probeer my gedagtes lees
Maar jy't lankal my hart gesteel
Al moet ek my lewe vrees
Want bokkie ek en jy lê agter 'n toe deur en vry
En jou pa sê vir my ek moet maar liewer my ry hier kry
Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer
Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete
Roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies na my te loer
Hou my vas en swaai my rond, ek proe die liefde in jou mond
en ons staan oral op die dansvloer en vry
Lyrics Submitted by Derek Botes

Enjoy the lyrics !!!