Ses Voet Diep In Vergifnis (feat. Almero) - Bouwer Bosch
| Page format: |
Ses Voet Diep In Vergifnis (feat. Almero) Lyrics
Rus in vrede
Hier lê ek nou
Is jy bang vir die dood of
Was jy bang vir die lewe?
'n Huldeblyk van
Gemorsde tyd
Word jy oorweldig
Deur al die speit
In die oë van geliefdes
Sien ek wat jy was
Sien ek wat jy kon wees
Wat jy moes wees
In die oë van geliefdes
Sien ek hoe jy lief het
Sien ek hoe jy bly vrees
Oor wat sou wees
Vergewe jouself
Jy gaan swaer dra
Aan al die seer wat jy op gaar
Skut die stof van jou rug af
Spog met jou letsels
Los ons nou die begrafplaas
Ses voet diep in vergifnes
Jy kan nie met n tas vol haat
By jouself
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie.
Ongeduldig blaas ons uit
Ongenadig mora ons tyd
Heen en weer deur die lewe jaag
Vir niks wat saak maak
Spyt kom te laat
In die oë van die hartseer
Sien ek myself
Rond gegooi deur die lewe
Ek is uit gedelf
In die oë van die hartseer
Moet ek erken
Dat ek alles probeer het
Om die lewe te wen
Vergewe jouself
Jy gaan swaer dra
Aan al die seer wat jy op gaar
Skut die stof van jou rug af
Spog met jou letsels
Los ons nou die begrafplaas
Ses voet diep in vergifnes
Jy kan nie met n tas vol haat
By jouself
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie.
Vergewe jouself
Jy gaan swaer dra
Aan al die seer wat jy op gaar
Skut die stof van jou rug af
Spog met jou letsels
Los ons nou die begrafplaas
Ses voet diep in vergifnes
Jy kan nie met n tas vol haat
By jouself
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie
By die hemel aan kom nie.
Lyrics Submitted by Bernice