Sit my net saggies neer - Charlize Berg



     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Sit my net saggies neer Lyrics


Iets is weg, uit jou o
ek kan voel dis soos sout, wat deur my vingers, val
oor en oor, om en om
ons is vasgevang, kan liefde ons hierdie keer red?
Is liefde genoeg?Ek voel hoe kyk jy, net verby my.
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my.
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer.
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit.
Ek voel jy wag net vir die regte tyd.
As ons oor is vra ek jou weer,
s dit net mooi vir my, sit my net saggies neer,
sit my net saggies neer...Moet my nie jammer kry
want ek weet dat jy wonder hoe jy my moet groet
Weet dat dit seer gaan maak
maar ek wil nou nie weer vashou aan ons pragtige leun
Ek moet net weet.Ek voel hoe kyk jy, net verby my.
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my.
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer.

Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit.
Ek voel jy wag net vir die regte tyd.
As ons oor is vra ek jou weer,
s dit net mooi vir my, sit my net saggies neer,
sit my net saggies neer...Ek moet net weet
oooooooohhhhhhhhhh.........
sit my net saggies neerEk voel hoe kyk jy, net verby my.
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my.
As ons oor is vra ek jou weer, sit my net saggies neer.
Ek voel die tyd loop, vir jou en my uit.
Ek voel jy wag net vir die regte tyd.
As ons oor is vra ek jou weer,
s dit net mooi vir my, sit my net saggies neer.
Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!
Charlize Berg (born April 10, 1992) is a South African singer, song writer and aspiring actress. Born and raised in Centurion, South Africa, she appeared in some well-known South African television shows and as a young adult she was signed in 2009 to a South African record label e.g. Select Music.

During her first years in the music industry, she became a prominent figure in mainstream popular South Africa music.

Her first album (Charlize Berg) did extremely well with South African audiences and in 2012 she was nominated for South African Music Awards (SAMAs) in the categories "best pop album of the year", "best female artist" and "best song" with Heinz Winckler. Her album includes: You & I (with Heinz Winckler), Tenderly, Waar is jy Romeo? and Hemel op Tafelberg (with Kurt Darren Read more on Last.fm. User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License; additional terms may apply.

View All

Charlize Berg