damnlyrics.com

Somerset-Wes

Hulle sê die son gaan skyn

Daar op Somersetwes

Vat my net

Lief, hoor jy hoe die honde blaf

Vir die dood van die nag

Die dood van die nag

Van die nag

Wel, ek weet jy wonder

Wat jou pa gaan sê

Glo my net

Vir jou skryf ek jou naam op die bors

Van die Here God

Die Here God

Die Here God

Gisteraand weer gewonder of

Ek vir jou maar kan bel

Ek het jou nommer in my kop

En in my mond afgetel...

Lyrics Submitted by Derik

Enjoy the lyrics !!!