Vloedverlief (feat. Reënwolf) - Almero
| Page format: |
Direct link:
BB code:
Embed:
Vloedverlief (feat. Reënwolf) Lyrics
Die branders breek nog bo jou kraag.
En jou opgeblaaste bed, wat soek jy hier?
Nee ek kan mos nie swem nie, ek gaan hierin wegsak.
Klippe in my hande, weerlig in jou hare.
Ek wil net weer lig skep.
En as ek kon sou ek jou hou in 'n hark gebou uit my.
En as ek kon sou ek jou dan laat val.
Vloedverlief, gaan kry vir jou twee van als,ons gaan vanaand nog die branders in.
Ek kan mos nie swem nie, ek gaan hierin wegsak.
Kyk hoe sak my hande dieper as jou hare, strale in die water, van agter uit die reën.
As ek kon sou ek jou hou in 'n hark gebou uit my.
As ek kon sou ek jou dan laat val.
Vloedverlief, gaan kry vir jou twee van als, ons gaan vanaand nog die branders in.
Enjoy the lyrics !!!