damnlyrics.com

Voorwaarts Mars

So voorwaarts mars my in jou lewe in

Voorwaarts mars laat ons 'n ding beginEk soek jou beste gee vir my

Jy gaan my nie onderkry

Wys vir my net wat jy het

Om so te lyk is teen die wetKom staan op aandag staan opsy

Jy wil mos staan en loer vir my

Ek sien jy lei my om die bos

Dit gaan jou nog baie kos

So voorwaarts mars my in jou lewe in

Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin

Ek voel die ritme gee jou hart vir my

Voorwaarts mars ek het jou pas gekrySo voorwaarts mars voorwaarts mars

Laat ons 'n ding begin

Ek voel die ritme gee jou hart vir my

Voorwaarts mars ek het jou pas gekryEk het iets van jou gehoor

Jy het mos jou hart verloor

Is dit ek of is dit jy

Wie is om die bos gelei

Jy het my 'n les geleer

Ek gee nou oor jy's in beheer

Staan nou op dis nie 'n drill

Jy kan doen net wat jy wil

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!