DamnLyrics - The center provides all the lyrics

Ware Liefede Deel Mee - Cathy Viljoen



     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Ware Liefede Deel Mee Lyrics


Ware Liefde-Cathy Viljoen
Sien jy die berge en lande
Kyk na hul prag en praal
Neem 'n blom in alby jou hande
o wie kan sy prys dan bepaal
koor: Ware liefde deel mee
want dis liefde wat gee
As die son onder gaan
Sal hy nog by jou staan
Ware liefde deel mee
Ware liefde wat gee
Gee sy lewe vir jou
Bly vir altyd getrou
Selfs in die dood en in leiding
Dink jesus aan my en jou

Dis die hoogste toonbeeld van liefde
Die liefde wat mooi sal bly
koor:
Lyrics Submitted by Redvis Taylor

Enjoy the lyrics !!!