Woestersous - Snotkop
Page format: |
Woestersous Lyrics
As jy kom kuier
Maak j my suiker
N bietjie onstabiel
Dan eet ek tjoklits
As jy my vas druk
Raak ek net koorsig
Brand soos tabasco sous
Hier in my are
Jy gee my kilojoules
Maar dit is alles cool
Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon eiers en jam op toast
Soos tjoppies op die vuur waaraan ek wil kou maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjie kos en pap op n Sondag middag maak
Jy my soveel meer lus vir jou
As jy my frenchkiss
Raak dit fantasties
Ek soek jou hotcross bun
Vergeet van banting
As ons karfoefel
My pols raak tjoepstil
Kan jy die dokter bel
Jy smaak soos vetkoek
Jy gee my carbo load
Maar ek sien glad nie fout
Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon eiers en jam op toast
Soos tjoppies op die vuur waaraan ek wil kou maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjie kos en pap op n Sondag middag maak
Jy my soveel meer lus vir jou
Um Tim Noakes se ek eet te veel
Maar ek dink hy verstaan nie nee hy kan gaan speel
Want jou lyfie stoot my cholestrol op proe net so lekker
Soos jelly tots
Weigh less dink ek skep te veel
Maar jy is heeltemal te lekker om met hulle te deel
Want jou lippies maak my belt te styf so ek doop jou in my
Koffie soos boerebeskuit
Ek smaak jou stukkend soos woestersous
Soos bacon eiers en jam op toast
Soos tjoppies op die vuur waaraan ek wil kou maak jy my honger vir meer van jou
Ek is verslaaf aan jou soos aromat
Jy smelt soos melktert hier in my bek
Soos potjie kos en pap op n Sondag middag maak
Jy my soveel meer lus vir jou
Soos potjie kos en pap op n Sondag middag maak
Jy my soveel meer lus vir jou
Lus vir jou
Lus vir jou
Lyrics Submitted by LeAnne