
Coenie De Villiers
Coenie de Villiers is 'n Vrystater van geboorte. Hy studeer nagraads Kommunikasiekunde en Bemarking, maar van kindsbeen af is musiek vir hom 'n passie. Loopbaangewys bevind hy hom in die uitsaaiwese as omroeper, regisseur en programbestuurder by verskeie van die land se top radiostasies, as akademikus gee hy vir meer as 'n dekade klas in mediakunde, en was onder meer Kommunikasiebestuurder vir Anglo-American se gouddivisie.
Read more about Coenie De Villiers on Last.fm.
User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License and may also be available under the GNU FDL.
Coenie De Villiers lyrics
Search Tips
To achieve high accuracy, enter the name of the song + artist names when searching.
If you want to search for songs by artist. Just enter the name Singer to search.
If you want to search for songs by two singers and shows, enter:
Singer 1 ft. Singer 2 to search.