Boegoeberg Se Dam - Eve Boswell
Page format: |
Direct link:
BB code:
Embed:
Boegoeberg Se Dam Lyrics
Boegoeberg se dam is ’n lekke lekke dam
Dis daar waar die nooiens hulle hare was en kam
Hul harte is maar koud, maar ons sakke is vol goud
Ons gaan vir hulle vang, by die Boegoeberg se dam
Emmatjie sê ma, sê ma vi jou grandma
Wat wil jy vi Krismis hê
Emma ko lê ma, sê ma vi jou Grandma
Emma wil ’n biscuit hê
Lyrics Submitted by Annalie Cooper
Enjoy the lyrics !!!