damnlyrics.com

Dagdronk

Dagdronk

Kom ons raak 'n bietjie dagdronk

Dis amper soos 'n dagdroom

Ons raak net fokken dronkWant ek voel ek verdien dit

Ek werk my fokken poes af

Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag

En ons hou 'n partytjie in die sonNiks om te s as ek wakker word nie

Ek gaan slaap met daai gevoel

Ek bly net fokken moeg

Ons is nie meer wie ons oorspronklik was nieEk lyk soos iemand anders op

Ander mense se fotos

En in die aande sluk die strate

En die mense se groot monde my inDagdronk

Kom ons raak 'n bietjie dagdronk

Dis amper soos 'n dagdroom

Ons raak net fokken dronkWant ek voel ek verdien dit

Ek werk my fokken poes af

Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag

En ons hou 'n partytjie in die sonGeen meer vrae

Geen meer vrae van my kant af nie

word van 'n afstand af beheer

handhaaf oop kommunikasie

Sien nie noodwendig uit na shows nie

Net 'n grappie ou grappie daai

en 'n grap waarvoor ek al baie kere fokken hard geval het.Dagdronk

Kom ons raak 'n bietjie dagdronk

Dis amper soos 'n dagdroom

Ons raak net fokken dronkKom ons praat oor die ou dae

En oor hoe vreemd dinge nou raak

Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag

En ons hou 'n partytjie in die sonMiskien kort ek net 'n vakansie

Rykdom in omstandighede vind

Eendag wakker word met wonder

Net eendag wakker word en drinkDagdronk

Kom ons raak 'n bietjie dagdronk

Dis amper soos 'n dagdroom

Ons raak net fokken dronkWant ek voel ek verdien dit

Ek werk my fokken poes af

Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag

En ons hou 'n partytjie in die sonKom ons raak 'n bietjie dronk in die dag

En ons hou 'n partytjie in die son

Enjoy the lyrics !!!