Tygerberg Vliegtuig - Fokofpolisiekar



     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Tygerberg Vliegtuig Lyrics


As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
sou ek al my voornemings oorweeg
dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal
dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
ek probeer net vasklou aan wie ek is
dis op die tv en dis in my brein
dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry
ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
die instruksies wat hul vir ons gee
werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
iemand moet vra hoekom
ons almal vrek alleen
ek probeer net vasklou aan wie ek is

Enjoy the lyrics !!!

Fokofpolisiekar is a South African Afrikaans pop punk band from Bellville in Cape Town, formed in 2003. The band has been the cause of much controversy amongst the general public - generally due to their band name translating to "Fuck Off Police Car" in English, as well as the lyrical content of many of their songs. Band Members:
Francois Van Coke Hunter Kennedy Johnny De Ridder Wynand Myburgh Jaco Venter.



Read more about Fokofpolisiekar on Last.fm.


User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License and may also be available under the GNU FDL.

View All

Fokofpolisiekar