Maak of Braak - Fokofpolisiekar



     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Maak of Braak Lyrics


Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare ,
dooie mense maak asof hulle my ken.
in die begrafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my,
maar hulle is onbewus, dat ek stuk vir stuk, my hart by my keel afdruk!
drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry,
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny.
se net dit lyk mooi .
die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
en krap oop sy toegestikte mond,
nes stilgebore babas huil ek nie, oor die onregverdigheid
van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
ek het al my kos en geheime opgegooi,
se net dit lyk mooi, s net dit lyk mooi.
ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink,
se net dit lyk mooi, se net ek is mooi.
paniekbevange, angstig en alleen,
prins van donkerte ek dien myself alleen!

Enjoy the lyrics !!!

Fokofpolisiekar is a South African Afrikaans pop punk band from Bellville in Cape Town, formed in 2003. The band has been the cause of much controversy amongst the general public - generally due to their band name translating to "Fuck Off Police Car" in English, as well as the lyrical content of many of their songs. Band Members:
Francois Van Coke Hunter Kennedy Johnny De Ridder Wynand Myburgh Jaco Venter.



Read more about Fokofpolisiekar on Last.fm.


User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License and may also be available under the GNU FDL.

View All

Fokofpolisiekar