Die Coach Se Speech (Snorre) - Robbie Wessels



     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Die Coach Se Speech (Snorre) Lyrics


Hello Robbie wat praat.
Hello Robbie dit is Snorre hiers n hell's alot trokke en hiers niemand wat weet eks die coach van die bokke. Hiert n trok omgedonner in die middel van die pad en nout ek gewonder kan jy uithelp ek is laat.
Asseblief luister mooi na die woorde van my speech of gaan search dit gou op you tube onder speeches van ou kitsh,christie se speeches is die bestes op die net dit het my al baie kere uit n tightspot gered
Dit begin baie rustig en dit eindig baie rof jy moet huil in die middel en dan moet jy ontplof so hier is die woorde as die internet jou drop jy het vyftien minuute voordat Morras afskop.
So ek skryf toe die speech op my coca cola bottel maar hy val en hy breek in die middel van die pad.
Bokke moet nie worry oor die ref nie bokke moet nie worry oor die speech,moenie jul steer aan al die reels en regulasies bokke speel die manne nie die bal nie.
Oor gesnyde lemoene deel ek uit vir die manne,dit is nul vir die bokke vyf en dertig vir die hanne en ek bel weer vir Snorre maar sy foon is nie aan nie en ek roep maar vir Morras jy loop dan nie die bal nie. Skip vir De villiers en skip vir Fourie en se vir Du preez hy druk nie n drie pass direk vir Habanna of vir Jp Pietetsen gaan gooi vir my n cola met ys daarin en gaan roep vir my vir bakkies en vir bismarck du plessis en se vir wie ookal kaptein is igroneer die refferee middag bakkies middag bismark dis n vooreg vir my ek is julle grootste ondersteuner kom teken my trui
Skielik bel snorre: wat de hell gaan daar aan jy maak nie meer n speech nie sit you tube aan
(Sesde vers herhaal)

Hello snorre hoe gaan dit daar?
Robbie die verkeer maak my mal met al die trokke en nou sit ek nog en luister hoe verloor die blerrie bokke dit is vyf en dertig dertig daar is vyf minute oor hoekom maak morras of hy die fluitjie nie kan hoor. Pass vir du preez en pass fourie en vra vir du preez hoekom druk hy nie die drie hy is klaar oor die doelyn en dan pass hy vir Habanna is hy heeltemal mal gaan praat met die manne.
Robbie luister nou mooi kry die ouens bymekaar se snoore stuur groete en ek wens ek was daar

Enjoy the lyrics !!!

Robbie Wessels is an Afrikaner from the Vrystaat/Freestate in South Africa. His music is intended to be humorous to certain target audiences. He has released four CDs:
-My Vissermansvriend se Pa
-Halley se Komeet
-Grootste Treffers
-Afrika Sonsak Home page:
http://www.robbiewessels.co.za

Read more about Robbie Wessels on Last.fm.


User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License and may also be available under the GNU FDL.

View All

Robbie Wessels