Draai Op - Ampie
| Page format: |
Draai Op Lyrics
Draai op
Kan jy seblief n bietjie minder mooi wees
Dis moeilik on net soet te wees
My gedagtes hardloop wet
Jy maak my verlief sonder om te probeer
Ek kan nie stout gedagtes keer
Iets verkeerds voel dan so reg
KOOR:
My hande raak al klammer van die sweet
Sê solank jammer want ek weet
Ek maak my lippe nou gereed om jou te soen ... soen
Draai op die radio se volume sodat niemand kan hoor ons vry nie
sal jy my nie net verly nie
Draai op die karaoke masjiene sodat ek vir jou daai liedjie sing uit Armageddon en kom sê dan jy soek my
Kan jy seblief n bietjie minder skaam wees
Ek kan jou gedagtes lees
En ek weet jy soek vir my ook
Sê my presies wat ek moet doen om jou in hierdie arms vas te hou
Want ek kan sien dat jy nou koud kry
KOOR
Wys my hoe jy dit bly regkry om my so mal te maak
Ek sou nie nou so gou by jou aanhou staan bly raak
Draai op
KOOR x2