Ek Skuil Net By U - Donovan Isaacs
Page format: | ![]() ![]() ![]() |
Direct link:
BB code:
Embed:
Ek Skuil Net By U Lyrics
O veilig die rots wat so ver is bokant my
My siel vol verdriet
Kan by u toevlug kry
Vol sonde vermoeid
Soek ek nou die rus by U
O rots van die eeue
Ek skuil maar net by U
O ek skuil net by O Heer
Ek skuil net by
O rots van die eeue
Ek skuil maar net by U
Lyrics Submitted by Janadia Adams
Enjoy the lyrics !!!
![](https://damnlyrics.com/images/space.gif)
![](https://damnlyrics.com//images/space.gif)
More lyrics by Donovan Isaacs
![](https://damnlyrics.com//images/space.gif)