damnlyrics.com

Fokofpolisiekar

Al die fucked-up kinders rook

Maar kyk mooi, daar is iets ander fout

En ek wil beter verstaan

Wat is die oorsprong van my haatEn nou's dit 6 jaar later

En soms voel ons nogsteeds dieselfde

Daar's minder tydAl my verskonings is al klaar gebruik

(Oh my verstand)

My verstand is al klaar uitgesuip

En ek wil beter verstaan

Wat is die oorsprong van my haatEn nou's dit 6 jaar later

En soms voel ons nogsteeds dieselfde

Daar's minder tydFok off

Fok off polisiekar

Fok jou

Fok jou polisiemanFok off

Fok off polisiekar

Fok jou

Fok jou polisiemanEn nou's dit 6 jaar later

En soms voel ons nogsteeds dieselfde

Daar's minder tydFok off

Fok off polisiekar

Fok jou

Fok jou polisiemanFok off

Fok off polisiekar

Fok jou

Poes off polisieman

Enjoy the lyrics !!!