Gebruik My - Die Heuwels Fantasties
Page format: | ![]() ![]() ![]() |
Gebruik My Lyrics
Dit was verkeerd gewees om so weird te wees
Die gety was laag, ons was hoog ons was songless ek alleen
Meeste van die tyd
Niemand het gesê dit gaan maklik wees nie, niemand het nie, ek is niks nie
Totdat jy my nie sien nieEk is hier, ek is hier, dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar
Ek is hier, ek is hier, dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maarJou uiteindelik gekry, deur die geraas baklei en ek kyk hoe jy slaap met die TV aan, nou's ek alleen
Meeste van die tyd, maar dis okayNiemand het gesê dit gaan maklik wees nie, nee niemand het nie, ek is niks nie
Maar ek is hier, ek is hier, ek is hier
Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar
Ek is hier, ek is hier, dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar
Ek is hier, ek is hier, dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar
Ek is hier, ek is hier, dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar
Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.


More lyrics by Die Heuwels Fantasties
