damnlyrics.com

Hemel Op Die Platteland

Kan jy my skroewe vir my vasdraai?

Kan jy my albasters vir my vind?

Kan jy jou idee van normaal

By jou gat opdruk?

Kan jy?

Kan jy apatie spel?Kan iemand dalk 'n god bel

En vir hom se ons het hom nie meer

Nodig nie

Kan jy?

Kan jy apatie spel?Reguleer my

Roetineer my

Plaas my in 'n boks en merk dit veilig

Stuur my dan waarheen al die dose gaan

Stuur my hemel toe

Ek dink dis in die plattelandDis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Dis hemel op die platteland

Enjoy the lyrics !!!