Lorrie Drywer - Robbie Wessels



     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Lorrie Drywer Lyrics


Daar’s iets in die winter wat my pla,
iets in die lug wat‘n vloek dra.
En dit vat my weer oor,
soos n jaar van tevoor,
ek het my baby verloor.
Vers 2:
Ek sien verse kyk deur my ruit,
die vlaktes le wyd uitgesprei.
Daar's heeltyd musiek,
en die beeld van 'n fliek,
maak my nogsteeds bietjie siek.
Koor:
In die klein karoo, sien ek weer jou oë.
En ek kyk na die maan en die sterre daar bo.
En ek dink aan jou lorrie drywer,
daar waar jy ry.

Aan die punt van jou hart daar kan 'n man vry
Vers 3:
Asof die son presies weet waar ons ry,
hy sak heeltemaal te stadig vir my.
Ek wens die skemer verby wat my Moses wil ry,
die winter is net nie vir my.
Koor:
In die klein karoo,
sien ek weer jou oë.
En ek kyk na die maan en die sterre daar bo.
En ek dink aan jou lorrie drywer,
daar waar jy ry.
Aan die punt van jou hart daar kan 'n man vry
In die klein karoo,
sien ek weer jou oë.
En ek kyk na die maan en die sterre daar bo.
En ek dink aan jou lorrie drywer,
daar waar jy ry.
Aan die punt van jou hart daar kan 'n man vry.
Lyrics Submitted by Francois

Enjoy the lyrics !!!

Robbie Wessels is an Afrikaner from the Vrystaat/Freestate in South Africa. His music is intended to be humorous to certain target audiences. He has released four CDs:
-My Vissermansvriend se Pa
-Halley se Komeet
-Grootste Treffers
-Afrika Sonsak Home page:
http://www.robbiewessels.co.za

Read more about Robbie Wessels on Last.fm.


User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License and may also be available under the GNU FDL.

View All

Robbie Wessels