damnlyrics.com

Vernietig Jouself

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch

Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk

Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid

Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid

Vernietig jouselfDaar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat

Vir instansies van die bewussyn

Konditioneer my, die Bybel van pyn

Ons almal pak die kole, ons almal stook die vuur

Ons almal bou die mure wat idees bestry

Ons is die rebelle wat misluk het

Ons almal kak die reėls uit waaraan ons almal verstik het

Vernietig jouself

Dis moeilik om die kettings af

Hulle maak dit aan jou binnegoed vas

Dis moeilik om die kettings af te breek

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!