Ek Soek Hierdie Krag by Jou - Marli Mulder
| Page format: |
Ek Soek Hierdie Krag by Jou Lyrics
Erens tussen nerens reik ek uit na jou hart! Erens tussen nerens le 'n klip in die pad! Erens moes ek stop om die blomme met jou oe te kyk
Nerens tussen erens iewers los jy my hand! Nerens tussen erens sal jy weer in my land! Woorde in 'n pen dalk stop jy om my gees te ken.
Wens ek kon net stop om die roete vir jou hart, te gee my die roete of die pad ek loop dit weer! In die soete van jou mond en alles meer! Ek soek hierdie krag by jou! Ek soek hierdie liefde nou! Ek soek hierdie mooiste blou in jou oe ek soek hierdie krag by jou by jou by jou!
Erens in 'n plek in 'n hoë gebou!
Erens by 'n plek het ek gewag vir jou! Erens op 'n spoor het ek baie van jou verloor!
Nerens was daar iets wat jou wou beskryf! Erens het die pen net ophou geskryf! Verder moes ek stop