Retrospek Van Liefde - Marli Mulder
| Page format: |
Retrospek Van Liefde Lyrics
In Retrospek van liefde sement jou hart met note, verlang na my, ek kan nie sonder jou woorde sing nie.
Ek gee nog om as jy sou wonder , al is ek bo jy erens onder, onthou dat ek kan nie sonder jou drome dans nie.
Ek kan nie sonder woorde sing nie
Nie sonder jou liefde bring nie
Nie sonder jou hart begin nie
En onthou dat ek sien nie more sonder jou daarin nie
Jy voel perfek want ek hou jou weer vas, as ek net in jou wereld meer pas. Verlang my net, net 'n bietjie meer want jou oë sê nie als nie
En as jou droom stop! Lewe ek drome. 'N traan droog op, ek betaal al jou lone. Onthou net ek kan nie sonder jou drome dans nie.
Ek kan nie sonder woorde sing nie
Nie sonder jou liefde bring nie
Nie sonder jou hart begin nie
En onthou dat ek sien nie more sonder jou daarin nie