Gaan sê vir die Angels - Adam Tas



     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Gaan sê vir die Angels Lyrics


Begrawe vir my in die Platteland.
Gooi my kissie toe met Bosveld sand.
Met geen lig wat skyn.
Begrawe vir my in die Platteland.
Balsem vir my met Oil of Ole.
Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo.
En los vir my, daar doer ... in die Platteland.
Gaan sê vir die Angels, gaan sê vir die Angels.
Gaan sê vir Angels, ek is op pad na bo.
Gaan sê vir die Angels, gaan sê vir die Angels.
Gaan sê vir Angels, ek is op pad na bo.
As die Here my kom haal op 'n dag soos die.
Met 'n smile op my gesig en die son op my rug.
Sal ek rustig slaap, daar doer ... in die Platteland.

En gee my goed vir die wat dit soek.
Los net my kierie, my skoene en my hoed.
Vergeet van my.
Begrawe vir my in die Platteland.
Gaan sê vir die Angels, gaan sê vir die Angels.
Gaan sê vir Angels, ek is op pad na bo.
Gaan sê vir die Angels, gaan sê vir die Angels.
Gaan sê vir Angels, ek is op pad na bo.
Gaan begrawe my, in die Platteland.
Gooi my kissie toe met Bosveld sand.
---
Lyrics submitted by Liriek Fabriek.

Enjoy the lyrics !!!

Adam Tas, producer, songwriter and singer from the UK. Music has been Adam's life long passion, and his desire to share it with others is remarkable. Adam received classical music education and completed school with a Masters Degree in Arts in 2004. He produces his music since 2007, his work is mainly focused on producing commercial music and electronic progressive sounds. He collaborates with some recognizable vocalists such as Marcie Joy or Sopheary and labels such as Robbins Entertainment, Unearthed Records, Dissident Music, etc.

Read more about Adam Tas on Last.fm.


User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License and may also be available under the GNU FDL.

View All

Adam Tas