Is Dit Hoe Die Hemel Lyk? - Adam Tas



     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Is Dit Hoe Die Hemel Lyk? Lyrics


Inleiding
Op 'n riempies bank, in 'n rietdak huis.
Sit Liewe Jesus en my pa.
Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla.
Op 'n Agastoof staan 'n ketel en kook, soet swart boeretroos.
Daar's 'n glimlag op Jesus se gesig.
En in my pa se blou, blou oë.
En is dit is hoe Sy Hemel lyk.
En is dit is hoe Sy Hemel proe.
En hoeveel paaitjies moes hy loop om 'n stukkie van sy Hemel te proe?
En hoeveel paaie mos hy loop om 'n stukkie van sy Hemel te proe?
Instrumenteel
Op 'n visserman skuit in 'n silwer see.
Sit my vriend Schalk en vang.

Sulke groot vet visse wat sy nette skeur.
En soos reën in sy boot in val.
En ek sien hoe hy na sy Hemel kyk, daar's 'n glimlag in sy oë.
En sy laaste vakansie was so welverdiend.
Soos Manna uit die Hand van Bo.
En is dit is hoe Sy Hemel lyk.
En is dit is hoe Sy Hemel proe.
En hoeveel paaitjies mos hy loop om 'n stukkie van sy Hemel te proe?
En hoeveel paaie mos hy loop om 'n stukkie van daai Hemel te proe?
Instrumenteel
Op 'n riempies, bank in 'n rietdak huis.
Sit Liewe Jesus, en my pa.
Hulle praat so oor die boerdery, en sê, alles is okay my bra.
---
Lyrics submitted by Liriek Fabriek.

Enjoy the lyrics !!!

Adam Tas, producer, songwriter and singer from the UK. Music has been Adam's life long passion, and his desire to share it with others is remarkable. Adam received classical music education and completed school with a Masters Degree in Arts in 2004. He produces his music since 2007, his work is mainly focused on producing commercial music and electronic progressive sounds. He collaborates with some recognizable vocalists such as Marcie Joy or Sopheary and labels such as Robbins Entertainment, Unearthed Records, Dissident Music, etc.

Read more about Adam Tas on Last.fm.


User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License and may also be available under the GNU FDL.

View All

Adam Tas