Storm van Liefde - Adam Tas
| Page format: |
Storm van Liefde Lyrics
Inleiding
Ek wil nie slaap nie, want ek wil die droom van jou nie.
Ek wil nêrens kyk nie, want oralste sien ek jou.
Dis nog nie die verlede nie, want sommer is nie 'n rede nie.
So kom ons maak dit beter met 'n storm.
'n Storm van liefde.
Ek ... wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie, ek sal nie.
Want naby jou is ek 'n beter ou.
En my liefde vir jou kan ek nie tel nie.
Oooh ... ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie, ek sal nie.
Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou.
Ek hou nie van stilte, dit laat my dink aan jou.
En nou's ek heelte, heelte verlief op jou.
Dis nog nie die verlede nie, want skilpad dra nie vere nie.
So kom ons maak dit beter met 'n storm.
'n Storm van liefde.
Ek ... wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie, ek sal nie.
Want naby jou is ek 'n beter ou.
En my liefde vir jou kan ek nie tel nie.
Oooh ... ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie, ek sal nie.
Want sonder jou besef ek baie gou dat ek jou stywer vas moes hou.
Kom ons maak dit beter, kom ons maak dit beter.
En, kom ons maak dit beter met 'n storm.
'n Storm van liefde.
Ek ... wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie, ek sal nie.
Want naby jou is ek 'n beter ou.
En my liefde vir jou kan ek nie tel nie.
Oooh ... ek wil nie sonder jou nie ek kan nie sonder jou nie, ek sal nie.
Want sonder jou besef ek baie gou, dat ek jou stywer vas moes hou.
Want naby jou is ek 'n beter ou.
My liefde vir jou kan ek nie tel nie.
Oooh ... ek wil nie sonder jou nie, kan nie sonder jou nie, ek sal nie.
Want sonder jou besef ek baie gou, dat ek jou stywer vas moes hou.
---
Lyrics submitted by Liriek Fabriek.